For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

'n Brief vir Reina

Elsa Winckler

ISBN:

9780796321008

Epub ISBN:

9780796321015

Publisher:

Lux Verbi

Date Released:

July 2018

Price (incl. VAT):

R 200.00

Format:

Soft cover, 256pp


About this book:

Wanneer Reina ná haar ouma se af sterwe die huis begin opruim, kom sy on verwags op 'n boks briewe af. Hoe verder Reina lees, hoe meer ver stom is sy. Haar ouma se onmoontlike keuse plaas Reina se be staan in 'n heel nuwe lig. Die ontnugterde en siniese Derek wil Reina se huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat in sy pad staan is Reina se handtekening. Dinge is egter nie so eenvoudig vir Reina nie. Wat maak sy met haar ouma se vriende? En wat maak sy met haar swanger winkelassistent?